STEAM 组
AW_Forever ZA [AW_F]
STEAM 组
AW_Forever ZA [AW_F]
0
游戏中
3
在线
成立于
2016 年 3 月 3 日
语言
英语
国家/地区
South Africa 
关于 AW_Forever ZA

A New Era of Combat ; An Advanced World ; An Advanced Soldier ; An Advanced Arsenal.

AW_Forever ZA, is n Suid Afrikaanse groep wat AW speel. BO3 het by ons gekom en gegaan maar AW het bly staan. Ons groep is ingestel op die pret wat mens nog uit AW kan kry deur TDM en FFA te speel.
热门讨论
近期公告
KOM SPEEL SAAM
Welkom aan alle "AW_Forever ZA" lede.
4 条留言
Unforgiven 2016 年 3 月 30 日 上午 3:55 
Hi daar almal. Wie van ons groep [AW_F] kan Donderdag 31 20:15 online wees,dat ons n paar AW TDM games as n groep op n SA server kan speel. Kom ons kyk of ons agt of meer spelers kan wees. Laat weet my asb voor Donderdag 31 19:00 wie dit kan maak. Baie dankie mense en cheers vir eers.
Unforgiven 2016 年 3 月 19 日 上午 4:07 
Hi daar ek en gesin gaan van 19 tot 27 bietjie Kzn toe met vakansie. Ek hoop julle het lekker week en geniet aw as julle saam speel en skiet die blou waks uit die ander spelers en geniet dit, dan praat ons later weer cheers vir eers
W1NDG4T 2016 年 3 月 9 日 下午 11:43 
Hi Admin dankie vir die invite mag die bloed loop.
Unforgiven 2016 年 3 月 9 日 下午 10:02 
Hi daar aan almal, baie welkom hier en mag ons nog lank AW speel.
0
游戏中
3
在线
0 聊天中
进入聊天室
成立于
2016 年 3 月 3 日
语言
英语
国家/地区
South Africa