STEAM 组
Buffelsfontein Baardolie -BaardOlie-
STEAM 组
Buffelsfontein Baardolie -BaardOlie-
0
游戏中
1
在线
成立于
2016 年 9 月 13 日
语言
英语
国家/地区
South Africa 
关于 Buffelsfontein Baardolie

JY IS ‘N REGTE MAN. JY HET ‘N MANJIFIEKE BAARD.

Jy klim berge en jy brandmerk beeste. Jy vang vis met dinamiet en jy drink bier uit ‘n gedroogde ratel skrotum. Jy jag en maak vuur en moor inbrekers met jou kaal hande. Jy is lief vir drie dinge; jou ma, jou bakkie en jou baard. Daarom koop jy sjokolade vir jou ma, diesel vir jou bakkie en Buffelsfontein Baard-olie vir jou baard.
Ons olie sal jou baard so majestueus laat lyk, dat leeus in die wildtuin sal ween van jaloesie. Tawwe Tienies se onderlippe sal begin bewe as jy verbystap. Tengerige tieners sal hulle rugbybroekies natmaak as jy praat. Astertjies sal bloos as jou ken-kuif in die wind wapper. Jou vorstelikheid sal die volke verstom.
热门讨论
组成员
管理员
成员
0
游戏中
1
在线
0 聊天中
进入聊天室
成立于
2016 年 9 月 13 日
语言
英语
国家/地区
South Africa