STEAM 组
Die Verlore Seuns VisgatSlette
STEAM 组
Die Verlore Seuns VisgatSlette
0
游戏中
1
在线
成立于
2015 年 9 月 25 日
国家/地区
South Africa 
关于 Die Verlore Seuns

Gazelle Se Verlore Seuns

Kyki, Die Verlore Seuns is die voorvader van aller Afrikaanse Steam groepe, insluitend Bravado Gaming. Al gehoor van hulle? Natuurlik fokken nie, hulle is dood, maar dink aan hulle soos die wonderkind tussen ons en 'n God. Die groep is oop, of nie. Jy kan aansoek doen om deel te vorm van Die Verlore Seuns, voorvereistes sluit die volgende in: Afrikaans, minstens bo 172 cm in lengte, jy moet 18-jaar of ouers wees, 'n klein maar nodige kennis van politiek hê (vir Discord aande - God help ons), n bloedgroep besit, 'n interessante kennis bring na die groep en laastens 'n fokken pan-an Sielkunde lektoor hê (Foto's word vereis).
热门讨论
近期公告
Ek moes.
STEAM 鉴赏家
Die Verlore Seuns 的评测
"Kyki, as jy die naam 'Die Verlore Seuns' sien moet jy mos fokken weet dit gaan Afrikaans wees. Ons gaangames aanbeveel vir julle lui-gatte of andersins mense wat nie 'n amptelike besluit vir julsef kan neem nie."
这些是 Die Verlore Seuns 最近撰写的评测
1 条留言
Plaaswerker 2015 年 9 月 25 日 上午 7:51 
Ouens ons moet bietjie saam comp, ek en Riki het al baie games saam gewen, en dit sal lekker wees om met julle te jol.
组成员
组周最佳玩家:
管理员
版主
成员
0
游戏中
1
在线
0 聊天中
进入聊天室
成立于
2015 年 9 月 25 日
国家/地区
South Africa